Robots | |
---|---|
Regisseur | Chris Wedge |
Produksieleier |
|
Draaiboek | |
Met | |
Musiek deur | John Powell |
Redigeerder | John Carnochan |
Ateljee | Blue Sky Studios 20th Century Fox Animation |
Verspreider | 20th Century Fox |
Speeltyd | 90 min[1] |
Land | VSA |
Taal | Engels |
Begroting | VS$75 miljoen |
Bruto wins | VS$260.7 miljoen[2] |
Robots is 'n rekenaargeanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2005 wat deur Chris Wedge geregisseer is. Die stemme van Ewan McGregor, Halle Berry, Greg Kinnear, Mel Brooks, Amanda Bynes, Drew Carey en Robin Williams. Die rolprent is deur Jerry Davis, John C. Donkin en William Joyce vervaardig en deur die verspreidingsfirma 20th Century Fox versprei. Die draaiboek is deur David Lindsay-Abaire, Lowell Ganz en Babaloo Mandel geskryf met musiek van John Powell, wat ook musiek vir die rolprente Antz en Shrek gekomponeer het.